Media Exposure

Idees: Placecol Vitamin E Silk

Placecol Vitamin E Silk. Dit is 'n weelderige ryk, maar ligte serum met 'n hoë konsentrasie vitamien E, 'n kragtige antioksidant wat die vel bevogtig en beskerm terwyl dit 'n jeudige gloed herstel. Dis veilig vir kankerpasiënte, wat dikwels sukkel met 'n vel wat uitgedor is weens chemoterapie. 

Rooi Rose: Dis nuus, dis nou, en dis waarvan ons hou

Na 17 maande se wetenskaplike studie het Placecol 'n Nuwe Reeks ontwikkel wat aan streng internasionale standaarde voldoen. Die produkte bevate geen parabens en allergene nie en is ook geskik vir sensitiewe velle. Die bestanddele wat you vel beter binnedring, laar jou gesig glansend en gesonder lyk en werk ook veroudering teë.  Lees meer in Maart 2015 uitgawe van Rooi Rose. 

Finesse en Placecol: Werk dit Regtig? Ja!!!

Die behandeling vir 'n olierige vel verskil gewoonlik van teenverouderingsorg. Nou is daar 'n salonbehandeling wat voedende teenverouderingsmiddels kombineer met velsorterapie wat olierigheid beperk en vergroet porieë verfyn. Lees meer in die Februarie 2015 Finesse. 

Leef: Selfversekerd mooi!

Danksy Placecol kan elke vrou die wêreld mer selfvertroue aandurf. Salon-eienares Madeleing van Staden (29) van Pretoria vertel hoe sy dit doen. Lees meer in September 2014 se Leef tydskrif.